Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / AfriForum help om Uilenkraalsmond te beveilig

AfriForum help om Uilenkraalsmond te beveilig

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan 23 Mei 2014 om 12:00 te Uilenkraalsmond Oord ’n gholfkar en veiligheidstoerusting aan die Uilenkraalsmond Buurtwag oorhandig.

Die oorhandiging vorm deel van AfriForum se landelike en residensiële beveiligingsinisiatief in die Wes-Kaap, wat Februarie vanjaar geloods is.

 “Die inisiatief wat die Uilenkraal-buurtwag aan die dag gelê het om hul omgewing te beveilig is inspirerend, en AfriForum wil graag hul hand versterk met die oorhandiging van die gholfkar en veiligheidstoerusting,” het Stefan Pretorius, AfriForum se provinsiale koördineer vir die Wes-Kaap gesê .

Die besonderhede is soos volg:

 Plek:   Uilenkraalsmond Oord  

Wes-Kaap

Tyd:    12:00

RSVP: Stefan Pretorius @ 084 324 3347 / stefan.pretorius@afriforum.co.za

 

Filed under: , ,
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box