Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / Beslag gelê op beeste

Beslag gelê op beeste

HAWS het Dinsdag op ses beeste en twee kalfies beslag gelê.

Dayne Elizabeth Nel

HAWS moes Dinsdag 11 beeste by 'n boer van Caledon konfiskeer. 

"Die ses beeste en 2 kalfies is tans op 'n plaas vir bewarding en aansterking gehou," sê Danica Palvie, 'n vrywilliger by HAWS. 

"'n Veearts van HAWS was ook Dinsdag die hele dag by die beeste om hulle gesondheid te monitor en hulle is behandel en ingespuit vir siektes.

"Die beeste sal nou binnekort amptelik oorgesit word in HAWS se sorg en HAWS sal vir die diere nuwe huise begin soek," sê Palvie. 

"Ongelukkig het 3 beeste nie oorleef nie, want hulle was uiters swak en bitter siek." 

Filed under: , ,
Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box