Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / Hawston vier Wêreld Boeke Dag

Hawston vier Wêreld Boeke Dag

Best Library in the Province. The Hawston Library won the award for the most child friendly library in the province. Belinda May van die Hawston biblioteek, vertel vir Nelia Louw die geheim van die toekenning wat hulle gekry het waarop die hele Overstrand baie trots kan wees. Wat doen hulle om die biblioteek kindvriendelik te maak? Hoe kry hulle dit reg om die kinders lief te maak vir lees? Wat is die uitdagings en hoe kan ouers en die gemeenskap hulle help?

book4

Vrydag het Hawston Biblioteek Wêreld Boeke Dag gevier. 

Omtrent 300 leerders van Hawston het geluister hoe, onder meer, raadslid Rudolph Smith hul toespreek oor die belangrikheid van boeke en lees. 

Belinda May van die Hawston Biblioteek, wat as die mees kinder vriendelike biblioteek in die provinsie gestem is, het die oggend gereël. 

book day 2book 3

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box