Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / "Hoekom 'trip' die krag ... alweer?"

"Hoekom 'trip' die krag ... alweer?"

Whale Coast FM het uitgevind hoekom die krag dié naweek onderbree-k was. Hier is wat die munisipaliteit gesê het.

Electircity

Saterdag se kragonderbreking is veroorsaak toe altwee die hooftoevoere vanaf Eskom na die Hermanus substasie uitgeklink het. Eskom is tans nog besig met hul ondersoek hierna en sal hopelik later die week 'n verslag aanstuur soos reeds versoek is deur Overstrand Munisipaliteit.

Sondag se kragonderbrekings het soos volg gebeur:

  • Die eerste onderbreking was 'n beplande onderbreking vanaf 09h00 tot 13h00 soos per advertensie in Hermanus Times. Die werklike afskakeling tye was vanaf 09h00 tot 09h45.

      Dit was gedoen om vrag op nuwe Walkerbay 66/11 k V skakelstasie te plaas.

  • Om +/- 19h10 het die skakelstasie uitgeklink op oorvrag en terugskakeling was voltooi teen 19h30.

 

  • Om 19h35 het die skakelstasie weer uitgeklink waarna die toevoere teruggeskakel was op Eskom 11k V netwerk. 


Tans is die elektriese departement besig met ondersoek na oorsaak van onreelmatige uitklinke.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Petrovna Metelerkamp
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Anne Krebs
Pieter van Aswegen
Heidi Scrooby
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box