Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / Nóg perlemoen in Hawston gekonfiskeer

Nóg perlemoen in Hawston gekonfiskeer

Dayne Elizabeth Nel - Die Hermanus SAPD en die Nasionale Intervensie-Eenheid het Vrydag weer op ʼn huis in Hawston met 6941 perlemoen in toegeslaan.

 

Met hul aankoms het hulle ʼn 26-jarige vrou en 68 sakke vol perlemoen in die huis gevind.

Terwyl die polisie besig was om die sakke te laai, het lede van die gemeenskap die polisie met klippe begin gooi en die R43 blokkeer met brandende motorbande.

Dei verdagte is in hegtennis geneem en sal Maandag in die hof verskyn. Sy word van die onwettige besit van perlemoen beskuldig.  

Intussen is ʼn dossier van openbare geweld vir vêrdere ondersoek oopgemaak.Perlemoen

Die perlemoen wat gekonfiskeer is. Foto: Sersant Mazuthu

 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box