Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / Tagedie by Gringo's Waterfront

Tagedie by Gringo's Waterfront

“Ek het die kinders voor my sien grootword,” het Adelaide Truter eienaar van Gringo’s aan Whale Coast FM vertel.

Dayne Elizabeth Nel

‘n Groep vriende het Sondag ‘n gedenkdiens vir hul branderplankvriend David Delport gehou, wie twee weke gelede sy stryd teen kanker verloor het.  

Die groep het op hul branderplanke uitgeswem en ‘n oomblik van stilte gehou. Na die "paddle out" het hulle Gringo’s toe gegaan, waar tragedie weer sou slaan. 

“Die vriende het almal die tafels in Gringo’s bymekaar gestoot en saam gesels,” vertel Truter. 

 “Dylan Breytenbach (34) het opgestaan en buite met my seun gaan praat, toe hy skielik ineengestort het.” 

Breytenbach het aan ‘n hataanval gesterf.  

“Die paramedici het vir ‘n uur probeer om hom te red.  

“Dit is so shocking, maar hy het gesorg dat hy hier tussen al sy vriende sterf.” 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box