Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / Tyres en Takke: Geweld in Hawston

Tyres en Takke: Geweld in Hawston

Dayne Elizabeth Nel - Tyres en brandende takke. Dit is wat Louis Pieters Vrydagaand net ná middernag op die pad tussen Fisherhaven en Hawston gesien het.

 

“Ek het die betoger sien aangehardloop kom, en net aanhou ry. Ek het deur die brandende takke gery.

“Dit was non-stop. Ek het nie geworry nie,” sê hy.

“Hulle het my agterventer uitgegooi. Ek vermoed hulle het my met bottels gegooi, want ek het glas in my kar gekry wat nie die venster s’n is nie.

“Ek was geskok gewees, maar dit sal my nie terughou nie. Ongelukkig moet ek die pad ry.”

Volgens Sersant Mazuthu van Hermanus SAPD was die onluste ʼn betoging na hulle 6941 perlemoen gekonfiskeer het.

Die Hermanus SAPD en die honde-eenheid gaan vandag verdere ondersoek doen en patrolleer.

 

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box