Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Latest News / Vakansie Verkeer

Vakansie Verkeer

Dayne Nel het met supt Titus gepraat oor die Paasseisoen.

“Ons is reg vir die Paasnaweek”, sê supt Titus van die Verkeersdepartement. 

“Ons mik weer vir ’n sterftevrye Paasseisoen. Ons wil die ongeluksyfer minimaal hou deur sigbaar te wees. 

“Ons fokus ook op publieke vervoer voertuie en onwettige taxi’s. Ons het geen verdraagsaamheid met motoriste wat die reëls oortree nie. 

“Ons gaan ook by puntdienste uithelp en help met die vloei van die verkeer.”

Titus sê ook dat daar goeie samewerking tussen alle wetstoepassings afdelings is.

Verkeer

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box