Skip to content. | Skip to navigation

Personal tools

Navigation

You are here: Home / News / Municipal News / Overstrand 2014/2015 Begroting Datums

Overstrand 2014/2015 Begroting Datums

Hier is die datums waarvan jy moet weet in verband met die munisipale begroting vir 2014/2015.

Konsep begroting vir 2014/15 en Konsep GOP hersiening vir 2014/15 gaan op 26 Maart 2014 by Raad dien.

Publieke deelname op die twee dokumente vind in April 2014 plaas:

  • Publiek kan skriftelike insae op konsep begroting en GOP hersiening gee tot 30 April 2014 aan die Munisipale Bestuurder.
  • OMAF vergadering vind vroeg in April 2014 plaas (datum nog bepaal word) waar lede ook insae op die twee dokumente kan gee.

Na oorweging van die publieke insae deur Burgemeester, word die Finale Begroting en Finale GOP hersiening vir 2014/15 op 28 Mei 2014 aan Raad voorgelê vir goedkeuring.

Our Presenters
Mhlangabezi Sithonga
Adrian Louw
André Vaynol
David Lowe
Nelia Louw
Janet Marshall
Toekie Oberholzer
Pieter van Aswegen
Mik Long
Master Blaq
Daniel Morake
Bongo Mandoyi
Manie Kitching
Michael Range
Miranda Savage
George
Stoffel su Toit
Claudia
Anne Krebs
Heidi Scrooby
Petrovna
Contact Us

Whale Coast Media

Gateway Centre, Hermanus, 7200

PO Box 79, Kleinmond 7195

T: (028) 312 2314

F: (086) 545-6903

M: admin@whalecoastfm.co.za

Facebook Like Box